Oatu en Eara: Tel tot 10 1.1 APK

Leer tel tot 10 op 'n pret manier saammet"Oatu en Eara: Tel tot 10 op die plaas". Oatu en Eara is wesiesvandie buitenste ruim wat verskeie avonture op die aarde beleef.

Met oulike animasie, klanke en kleurvolle illustrasies,leerhierdie app jou kind om tot 10 te tel op 'n pret eninteraktiewemanier.

- Syfers is in die korrekte skrif.
- Elke syfer word geklank.
- Kank terugvoering wanneer daar tot by die regte getalgetelword.

Kry die app vandag en laat jou kind leer om tot 10 te tel op'npret manier!


Wees op die uitkyk vir nog opwindende avonture van Oatu en Eara,watbinnekort op die app store sal verskyn.

Laat weet ons gerus watter tipe opvoedkundige apps jullegraagsal wil sien.

App Information