1.4 / January 9, 2014
(4.4/5) (16)
Loading...

Description

Oulike Afrikaanse stories vir kleuters. DonkieJoukie is soms 'n bietjie deurmekaar... maar gelukkig is syvriendin, Inki-Onkie, altyd naby om te help!

Die twee donkies se avonture is ideaal vir kinders tussen 2 en 5jaar - wat dit sommer baie sal geniet. Donkie Joukie kan soos 'nstorieboek vir 'n kleuter gelees word en lei tot 'n belangrikegesprek oor hoe uniek en spesiaal elke kleuter is.

Maar, vir daardie tye wat Mamma of Pappa net so 'n bietjiealleen tyd nodig het, kan die storie deur die app voorgelees wordmet interaktiewe verassings op elke bladsy.

Donkie Joukie is ontwikkel deur ouers, met heelwat hulp van hulkleuters, en bevat geen advertensies wat per ongeluk gekies kanword nie.

Hierdie is die eerste weergawe, gratis en verniet! Kyk ook gerusna die ander drie stories in die reeks wat te koop is.

Stuur asseblief kommentaar, idees en gee ons asseblief ook goeieratings!

Donkie Joukie is 'n inisiatief van Oasis in Suid-Afrika - 'ngroep mense wat leef om ons land 'n beter plek te maak. 'n Plekwaar ons, ons kinders en hul kinders almal hul volle potensiaal kanbereik.

Deur die app te koop, help jy om unieke geleenthede te bied virjong mense wat leer om skrywers, grafiese kunstenaars en IT kennerste word.

App Information Donkie Joukie en die Prinses

Oasis South Africa Show More...

Donkie Joukie en die miere 1.5.0 APK
Oulike Afrikaanse stories vir kleuters.Donkie Joukie is soms 'n bietjie deurmekaar... maar gelukkig issy vriendin, Inki-Onkie, altyd naby om te help!Die twee donkies se avonture is ideaal vir kinders tussen 2 en 5jaar - wat dit sommer baie sal geniet. Donkie Joukie kan soos 'nstorieboek vir 'n kleuter gelees word en lei tot 'n belangrikegesprek oor hoe uniek en spesiaal elke kleuter is.Maar, vir daardie tye wat Mamma of Pappa net so 'n bietjiealleen tyd nodig het, kan die storie deur die app voorgelees wordmet interaktiewe verassings op elke bladsy.Donkie Joukie is ontwikkel deur ouers, met heelwat hulp van hulkleuters, en bevat geen advertensies wat per ongeluk gekies kanword nie.Hierdie is die eerste weergawe, asook die eerste in wat ons hoop'n wonderlike reeks gaan wees. Stuur asseblief kommentaar, idees engee ons asseblief ook goeie ratings!Donkie Joukie is 'n inisiatief van Oasis in Suid-Afrika - 'ngroep mense wat leef om ons land 'n beter plek te maak. 'n Plekwaar ons, ons kinders en hul kinders almal hul volle potensiaal kanbereik.Deur die app te koop, help jy om unieke geleenthede te bied virjong mense wat leer om skrywers, grafiese kunstenaars en IT kennerste word.
Donkie Joukie en die Prinses 1.4 APK
Oulike Afrikaanse stories vir kleuters. DonkieJoukie is soms 'n bietjie deurmekaar... maar gelukkig is syvriendin, Inki-Onkie, altyd naby om te help!Die twee donkies se avonture is ideaal vir kinders tussen 2 en 5jaar - wat dit sommer baie sal geniet. Donkie Joukie kan soos 'nstorieboek vir 'n kleuter gelees word en lei tot 'n belangrikegesprek oor hoe uniek en spesiaal elke kleuter is.Maar, vir daardie tye wat Mamma of Pappa net so 'n bietjiealleen tyd nodig het, kan die storie deur die app voorgelees wordmet interaktiewe verassings op elke bladsy.Donkie Joukie is ontwikkel deur ouers, met heelwat hulp van hulkleuters, en bevat geen advertensies wat per ongeluk gekies kanword nie.Hierdie is die eerste weergawe, gratis en verniet! Kyk ook gerusna die ander drie stories in die reeks wat te koop is.Stuur asseblief kommentaar, idees en gee ons asseblief ook goeieratings!Donkie Joukie is 'n inisiatief van Oasis in Suid-Afrika - 'ngroep mense wat leef om ons land 'n beter plek te maak. 'n Plekwaar ons, ons kinders en hul kinders almal hul volle potensiaal kanbereik.Deur die app te koop, help jy om unieke geleenthede te bied virjong mense wat leer om skrywers, grafiese kunstenaars en IT kennerste word.
Loading...